4 min read

Wise Move - Ons Praat Jou Taal Wanneer Dit Kom By Trek

By · Updated June 22, 2026
Wise Move - Ons Praat Jou Taal Wanneer Dit Kom By Trek

Trek is stressvol, en dan om dit nog in Engels te doen is n pyn. Deur om met Wise Move te werk, kry jy toegang tot die beste Afrikaans meubel vervoer maatskappye in die land - dis altyd lekkerder as jy kan kies om met iemand te werk wat jou kan help in Afrikaans, Engels, Xhosa, of Zulu ! Daar is iemand wat jou taal praat op Wise Move.

Die beste trek dienste in die land

Die beste vervoer dienste, vertrou deur duisende Suid-Afrikaners. Deur tot Deur vervoer. Vaste pryse.

What are you moving?

Top Afrikaans Meubel Vervoer Maatskappye

Vuyanitrans

Vuyanitrans 'n verhuisingsmaatskappy wat plaaslike en langafstand meubel verwyderings dienste lewer. Hulle in Kaapstad gebaseer, maar het takke in Johannesburg, Durban, Oos-Londen en Port Elizabeth. Hulle besigheidsukses kan toegeskryf word aan hulle uitstekende kliëntediens, hoë morele waardes en waarde vir geld diens.

Wat kliente se:

“Awesome diens. Ek het nog 'n booking bygevoeg selfs voordat die eerste werk gedoen was oor Vuyani se houding. Sy span het my selfs my goed uitgepak en al die verpakking van die perseel verwyder.”

Lees meer resensies…

Malakhi Movers

Verhuising het nog nooit so goed gelyk nie. Malakhi bied meubelverhuisings, huisverhuisings, kantoorverhuisings, mini-verhuisings en aflewerings van nuwe toestelle aan. Hulle verseker jou goedere word met sorg opgepas en hanteer, en bied bekostigbare pryse en professionele diens. Groot of klein, Malakhi skuif alles.

Wat kliente se:

“Briljante diens met goeie kommunikasie. Clinton het seker gemaak om altyd in kontak te bly. My trekdag was ook maklik en vinnig.”

Lees meer resensies…

Skygistics

Kry hulp vir jou trek vandag met Skygistics. Hulle offer mededingende tariewe sowel as vinnige en betroubare diens.

Wat kliente se:

“Fantastiese diens. Sal hulle enige dag aanbeveel 👌”

Lees meer resensies…

MG MoveIT (Pty) Ltd

Of dit nou na-ure diens is of om gespesialiseerde logistieke oplossings te verskaf, MG MoveIT is altyd reg vir die taak. Mariska Gerber is die vrou agter hierdie suksesvolle besigheid en sy het die volgende te se: “As die stigter van MG MovelT is ek persoonlik betrokke by die reël van elke trek se optel en aflewering vir my kliënte. My visie is om kliënte vir lewe te wen en ek glo daarin om ons kliënte by te staan en te verseker dat die kwaliteit van my diens bo die verwagte industriestandaard is. Vir my gaan dit alles oor die bou van verhoudings met my kliënte en ek probeer om elke trek so glad te laat verloop as moontlik. Ek behandel my kliënte soos familie en glo in kwaliteit bo kwantiteit.”

Wise Move is trots daarop om met besighede soos Mariska sin te werk!

Wat kliente se:

“Ek is so bly ek het MG MoveIt vir my kar aflewering gekies. Hulle het afgelewer soos belowe en het my tyd en geld gespaar- iets wat ek nie het om te mors nie.”

Lees meer resensies…

Juan Van Dyk Transport

Juan Van Dyk Vervoer is n bekende naam in Die Baai en diens PE en omliggende areas al vir jare.

Hulle is veral gespesialiseer in Klavier vervoer. So volgende keer as jy in PE wil verhuis, kontak die span!

Wat kliente se:

“Juan het my skuif effortless gemaak en was baie besorg was oor my klavier. Hy was ook die hele tyd in kontak met my. Ek is baie beïndruk met sy diens. Hy weet wat hy doen en dit wys. Dankie JVD Logistics vir jou puik diens.”

Lees meer resensies…

Cheetah Express

Cheetah Express spesialiseer in die vervoer van fietse, bote, karavane, motors en perdebokse asook die vervoer van jou besittings. Eienaargedrewe, versekering in plek, en meer as 28 jaar ondervinding is hierdie een van die top Afrikaans vervoer maatskappye in Suid Afrika.

Wat kliente se:

“Beste afleweringsdiens wat ek nog gehad het. Ek het elke uur iets gehoor van hulle oor my motorfietsaflewering, met foto's en location updates. Mandy se kommunikasie is uitstekend en toe haar man met my fiets aankom, het hulle dit selfs 'n afvee gegee om seker te maak dit is skoon. Ek sal Cheetah Express vir enige iemand aanbeveel.”

Lees meer resensies…

Soek jy die beste vervoerdiens in Suid-Afrika? Probeer Wise Move!

Wise Move maak meubelvervoer eenvoudig, bekostigbaar en stresvry. Ons beste vervoer- en verhuisingspanne hanteer jou meubels en besittings met sorg, sodat jy die regte diens vir jou behoeftes, begroting en skedule kry.

Die beste trek dienste in die land

Die beste vervoer dienste, vertrou deur duisende Suid-Afrikaners. Deur tot Deur vervoer. Vaste pryse.

What are you moving?

What do our customers say?

Read reviews of Wise Move to learn stories from our customers.
R 8,750
Bellville, Cape Town
Roodepoort
10
Anna
Reviewed 18 minutes ago
Thank you for the prompt and professional service.
R 799
Houghton Estate, Johannesburg
Melville, Johannesburg
10
Kiara
Reviewed 20 hours ago
Really helpful and efficient.
R 6,400
Cape Town
Velddrif
10
Sky
Reviewed 23 hours ago
Best move I’ve ever had. MLH Transport arrived on time, wrapped the furniture, and handled everything with care when they loaded and offloaded. Highly recommended!
R 1,950
Lydiana, Pretoria
Kelland, Randburg
10
Michael
Reviewed 1 day ago
Great and fast service
R 239
Heater
Esther Park, Kempton Park
Esther Park, Kempton Park
10
Surprise
Reviewed 1 day ago
Excellent service from start to finish. The collection and delivery were handled quickly, safely, and exactly as arranged. Truly a smooth and reliable experience.